Nuusbrief/Blog


2019-05-13
Hoekom LIVE ONLINE TRAINING? 3 Goeie redes


Avrio Kursusse kan nou gedoen word deur ZOOM as LIVE ONLINE TRAINING.

Wat is die voordeel daarvan:

1. So goed soos een-tot-een opleiding - die student en kursusaanbieder kan mekaar sien en hoor oor die internet en die aanbieder kan ook die student se rekenaarskerm sien terwyl die kursus aangebied word.

2.  Geen reis- en verblyfkostes nie - die student en kursusaanbieder sit elkeen in hulle eie kantoor (of huis) terwyl die kursus aangebied word.

3.  Fleksie studietye - die ZOOM opleidingsessies word geskeduleer om in te pas by die student se beskikbare studietye.

Kyk gerus hierdie video (kliek hier) wat opgeneem is tydens 'n LIVE ONLINE TRAINING sessie of kliek hier vir meer inligting oor LIVE ONLINE TRAINING.

 

 


Terug Terug na bo