{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
MICROSOFT OFFICE |
||
Metode van aanbieding | Selfstudie | ZOOM TRAINING |
Prys vir kursus | R1 000 eenmalig | R1 700 eenmalig |
Tydsduur | Eie tyd | 3 -4 ure op ZOOM |
Plek van aanbieding | Handleidings word elektronies gestuur | Internet - ZOOM meeting |
Hulp tydens studie | Whatsapp, e-pos, telefoon | Direkte hulp op Zoom |
Taal van handleiding | Engels | Engels |
Eksamen | Vraestel word per e-pos gestuur | Vraestel word per e-pos gestuur |
Tydsduur van eksamen | Eie tyd | Eie tyd |
Slaagsyfer | 75% | 75% |
Sertifikaat | Slegs "bywoning" sertifikaat | Slegs "bywoning" sertifikaat |
Versending van sertifikaat | Per e-pos | Per e-pos |
Hereksamen | Is beskikbaar teen 'n koste (+-R100) | Is beskikbaar teen 'n koste (+-R100) |
Ou vraestelle | Ongelukkig nie beskikbaar nie | Ongelukkig nie beskikbaar nie |
Afbetaal beskikbaar | Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. | Ja, maar handleiding word eers gestuur na volle betaling ontvang is. |
Inhoud van kursus | Kliek hier | Kliek hier |
Aanlyn inskrywing | Kliek hier | Kliek hier |
Kry die Microsoft Office programme in 'n japtrap onder die knie - Excel, Word, PowerPoint en Outlook programme kan nou in die gerief van jou eie huis aangeleer word - selfstudie of LIVE ONLINE TRAINING oor ZOOM.
Skermskote (in kleur) word deurgaans in die handleidings gebruik, so dit is baie maklik om te volg presies wat om te doen.
Ek is beskibaar (Whatsapp, e-pos, telefonies) as jy enige vrae het terwyl jy leer sou jy die selfstudie opsie kies.
As jy die ZOOM TRAINING metode verkies stuur ek ook eers die pdf handleiding vir jou sodra ek bewys van EFT betaling van jou ontvang. Wanneer jy dan die handleiding elektronies ontvang het, reel ek en jy 'n ZOOM meeting sodat ek die kursus aanlyn vir jou kan aanbied. Jy benodig 'n goeie internetkonneksie en 'n rekenaar met 'n webcam en mikrofoon om die LIVE ONLINE TRAINING te kan doen!
Dit was nog nooit so maklik (en bekostigbaar) om jouself op te lei nie! Slegs R1 000 per kursus as jy selfstudie doen of R1 700 vir die ZOOM TRAINING.
Die volgorde vir 'n spesifieke program is: Essentials, Advanced en dan Expert. As jy dus geen kennis van bv Excel 2013 het nie begin jy met die Essentials kursus, dan die Advanced en laaste die Expert. Dit is egter nie nodig om Essentials te doen as jy reeds kennis het van 'n spesifieke program nie.
Kliek gerus op die naam van 'n kursus hieronder om te sien wat presies daarin behandel word en maak so jou keuse.
Jy kan kies uit die volgende handleidings:
MICROSOFT OFFICE COURSES |
Word 2016 Expert |
Kontak my gerus as jy enige vrae het.
Terug | Terug na bo |