Every entrepreneur should have the basic knowledge of accounting and Avrio Kursusse is the place to obtain that knowledge!
Bygevoeg: 2019-04-10 08:11

Bygevoeg: 2017-02-23 14:35



Hoekom LIVE ONLINE TRAINING? 3 Goeie redes - 2019-05-13

Avrio Kursusse kan nou gedoen word deur ZOOM as LIVE ONLINE TRAINING. Wat is die voordeel daarvan: 1. So goed soos een-tot-een opleiding - die student en kursusaanbieder kan mekaar sien en hoor oor die internet en die aanbieder kan ook die student se rekenaarskerm sien terwyl die kursus aangebied word. 2.  Geen reis- en verblyfkostes ... meer

4 REDES HOEKOM ELKEEN BASIESE BOEKHOUDING MOET LEER - 2018-11-19

Wanneer jy vir jou vriende vertel dat jy ingeskryf het vir 'n Basiese Boekhouding kursus gaan jy reaksies kry soos:  "Ugh, hoekom?" of dalk is hulle bietjie meer simpatiek met iets soos:  "O, jammer om dit te hoor." Boekhou is nie baie gewild nie, maar dit is 'n uitsonderlike goeie vak om te leer. En dit is ... meer

Hoekom Pastel? - 2015-11-12

Pastel het meer as 6 miljoen gebruikers! As dit jou nie oortuig nie – lees gerus verder. Reeds sedert 1989 is Pastel die leier in die ontwikkeling van gerekenariseerde “boekhou” sagteware. Pastel is internasionaal beskikbaar sedert die middel 1990’s en word gebruik in 52 lande!  Die program kan gedoen word in 8 ta... meer


Terug Terug na bo