PASTEL PARTNER INTERMEDIATE 

Kursusse in Pastel Xpress / Partner word aangebied deur 'n opgeleide, geregistreerde Pastelaanbieder. (Pastel Onsite Trainer) 

'n SETA-geakrediteerde Pastel sertifikaat word uitgereik na suksesvolle voltooiing van die kursus. Kliek hier vir die volledige inhoudsopgawe van die kursus om te sien presies wat u alles gaan leer.

 

BASIESE BOEKHOUDING / FUNDAMENTAL BOOKKEEPING

Basiese Boekhou kursus, onderskryf deur Pastel, word aangebied en kan gedoen word indien u, u bestaande Rekeningkunde (Boekhou) kennis wil verfris, of indien u geen kennis van boekhouding het nie.

 

'n Baie goeie kursus om te volg - kan gebruik word saam met enige boekhou stelsel, nie net vir Pastel nie.

'n Geakrediteerde sertifkaat word uitgereik na suksesvolle voltooiing van die kursus. Kliek hier vir die volledige inhoudsopgawe van die kursus en sien presies wat u alles gaan leer.

'n Baie belangrike afdeling van hierdie kursus is BTW. Wat is BTW? Wie moet BTW betaal? Hoe word BTW bereken? Wat is die verskil tussen Standaard BTW koers, Nul koers en Vrygestel van BTW. Hierdie kennis kan in enige besigheid toegepas word en werkgewers is bereid om te betaal vir werknemers wat oor genoegsame BTW kennis beskik! Knap dus nou jou BTW kennis op deur vir hierdie "Fundamental Bookkeeping" (Basiese Boekhou) kursus in te skryf.

 

Kry vandag nog jou basiese boekhou en Pastel opleiding, en verseker so dat die volgende gesogte Admin pos wat geadverteer word, joune is!

 Kontak ons vir u spesifieke behoefte en opleiding kan gereël word.

   

 

 

 

 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

 
Selfstudie of "Live Online Training" oor ZOOM

 

Kursusse vir Sage50c Pastel Partner, Basiese Boekhouding en Sage Business Cloud Accounting is beskikbaar teen baie lae pryse!

 
 

 

SAGE50c PASTEL PARTNER INTERMEDIATE 

Kursusse in Pastel Xpress / Partner word aangebied deur 'n opgeleide, geregistreerde Sage Auothorized Learning Partner.

'n SETA-geakrediteerde Pastel sertifikaat word uitgereik deur Sage University na suksesvolle voltooiing van die kursus. Kliek hier vir die volledige inhoudsopgawe van die kursus om te sien presies wat u alles gaan leer.

 

BASIESE BOEKHOUDING / FUNDAMENTAL BOOKKEEPING

Basiese Boekhou kursus, onderskryf deur Pastel, word aangebied en kan gedoen word indien u, u bestaande Rekeningkunde (Boekhou) kennis wil verfris, of indien u geen kennis van boekhouding het nie.

 

'n Baie goeie kursus om te volg - kan gebruik word saam met enige boekhou stelsel, nie net vir Pastel nie.

'n Erkende sertifkaat word uitgereik deur Sage University na suksesvolle voltooiing van die kursus. Kliek hier vir die volledige inhoudsopgawe van die kursus en sien presies wat u alles gaan leer.

'n Baie belangrike afdeling van hierdie kursus is BTW. Wat is BTW? Wie moet BTW betaal? Hoe word BTW bereken? Wat is die verskil tussen Standaard BTW koers, Nul koers en Vrygestel van BTW. Hierdie kennis kan in enige besigheid toegepas word en werkgewers is bereid om te betaal vir werknemers wat oor genoegsame BTW kennis beskik! Knap dus nou jou BTW kennis op deur vir hierdie "Fundamental Bookkeeping" (Basiese Boekhou) kursus in te skryf.

 

Kry vandag nog jou basiese boekhou en Pastel opleiding, en verseker so dat die volgende gesogte Admin pos wat geadverteer word, joune is!

 Kontak ons vir u spesifieke behoefte en opleiding kan gereël word.

   
 

 

Terug Terug na bo