Marieta Thirtle:


Zelna Naude is die beste leermeesterres wat ek ontmoet het het 'n one on one Pastel kursus by haar gedoen. Sy is 'n ster julle sal nie spyt wes om met haar saam te werk nie. Hou so aan Zelda ek is besig om te kyk vir volgende kursus by jou..


Sonja:


Vandag my Bookkeeping Fundumental kursus geskryf en met lof geslaag. Alles te danke aan Zelna. Sy het my regtig baie mooi en met baie geduld gehelp terwyl ek gestudeer het. Was nooit te besig om te help as ek vasbrand of iets nie verstaan. Baie dankie Zelna! Jy is 'n sterretjie! Kom kom mense! Bespreek nou jou kursus. Jy sal nie spyt wees nie.


Roszet Roos:


Zelna, “gids” nou voel ek sommer baie beter ... Ek het so uit gesien om op pastel te werk, maar nou is EK WEER VREESLIK BAIE BANG! * maar ek voel regtig nou baie beter, dat jy my sal help ... * ek belowe ek sal hard leer en my kant bring ... Baie dankie vir jou “omgee” dit beteken regtig baie vir my ... * nie geweet daar is nog sulke oulike omgee mense in hierdie wrede wereld van ons nie ... 1000’dankies vir jou moeite met my, jy hou my regtig op my tone vir daai “pastel” Vriendelike Groete Roszet





:

Jou naam:

Jou e-posadres:





Terug Terug na bo